Modulekode | CMY 382 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Teorie: Molekulêre kwantummeganika. Inleiding: Tekortkomings van klassieke fisika, dinamika van mikroskopiese sisteme, kwantummeganiese beginsels, translasie-, vibrasie- en rotasiebewegings. Atoomstruktuur en spektra: Atomiese waterstof, meerelektronsisteme, spektra van komplekse atome, molekulêre struktuur, die waterstofmolekulêre ioon, diatomiese en poliatomiese molekule, struktuur en eienskappe van molekule. Molekule in beweging: Viskositeit, diffusie, mobiliteit. Oppervlakchemie: Fisisorpsie en chemiesorpsie, adsorpsie isoterme, oppervlakspanning, heterogene katalise tempovergelykings, kapillariteit. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | CMY 282, CMY 283, CMY 284 en CMY 285 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App